Bybelstudies

Bybelstudies

Vroue bybelstudies word periodiek aangebied binne ons gemeente en sluit gewoonlik manne en vroue in.

Hou gerus hierdie web-spasie dop om te sien wanneer die volgende kursus gaan begin.

Vir meer inligting kontak vir Liesl Alberts by liesl@pharosgemeente.co.za