Eredienste

Eredienstye

Sondae om 09:00

Kom drink lekker koffie saam met ons voor en na die diens.

Ons het ‘n kleuterkamer met ‘n groot platskerm televisie waarheen ons die erediens gelei.

KiDZ (ons kinderbediening) aan die jongspan tot en met graad 6 vind tydens ons erediens plaas en almal is baie welkom.

Kontak vir Tania van der Merwe vir meer inligting oor ons kinderbediening (taniavdm007@gmail.com)