IGNITE

IGNITE sorg elke Sondag dat die gemeente in lof en aanbidding gelei word. Hulle is nie net ‘n span mense wat sorg vir musiek nie, maar is ook ‘n baie hegte groep wat saam bid en groei in hulle geloof in ons Vader.

Kontak gerus vir Heinrich Alberts of die kerkkantoor as jy betrokke wil raak

Teken in vir die Pharos Nuusbrief