Touching Hearts

Touching Hearts

Touching Hearts is ‘n geestelike restourasie kursus wat ons help om bagasie en seerky uit die verlede te hanteer asook daarvan bevry te word.  Dit pas daarom perfek in by ons gemeente slagspreuk: Vrygemaak om voluit te lewe! 

Hierdie kursus help jou om die uitdagings van die lewe te bowe te kom en dit bied herstel sodat jy in volheid kan lewe om ander rondom jou te se├źn.

Vir meer inligting kontak vir Anja Groenewald by anja@groenewalds.com