Mediaspan

Hierdie baie bekwame span sorg dat ons elke Sondag duidelike klank en beeld het vir ons erediens. Die span se vaardighede bestaan uit twee afdelings, naamlik klank en multimedia – beide spesialis areas waarin ons jou sal oplei as jy graag deel van hierdie bediening wil raak.

Kontak vir Dewald Vermeulen of die kerkkantoor as jy betrokke wil raak