Produksiespan

Pharos gemeente wil graag ‘n produksie span stig wat help met die skep en redigering van alle multimedia  projekte. Ons benodig mense wat kreatief is en deel te wil raak van hierdie span.

Ons is ook opsoek na mense wat ons kan help met kamera werk en wat kan inspring om ons te kan help met videos en foto’s neem, asook mense wat agter ‘n rekenaar of laptop kan inspring en kan help met editing van videos. Jy hoef nie bekommerd te wees nie.

Al het jy nie enige ervaring of vaardighede nie, sal ons sal jou oplei en help met alles wat jy nodig het.

Kontak vir Tiaan Engelbrecht of die kerkkantoor as jy betrokke wil raak